| Modulekode | ART 382 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die toepassing van terapeutiese groepstegnieke, streshantering en interpersoonlike tegnieke in berading. Dit sluit die studie van arbeidsterapie-evaluering en intervensie van psigiatriese versteurings in die kinderjare in. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, ART 282, ART 284, RPD 200, ART 281, ART 283 |
| Kontaktyd | 4 ander kontak per week, 5 besprekingsklasse per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App